Google moet tot R500 miljoen aan die plaasike mediabedryf betaal – Mededigingskommissie

Loading player...
Donnavan-John Linley, senior ontleder van die Mededingingskommissie en tegniese direkteur van die markondersoek na media- en digitale platforms, gesels oor die aanbeveling dat Google jaarliks tussen R300 miljoen en R500 miljoen aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf moet betaal.
24 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min