Sasol wil klippe uit sy steenkool haal

Loading player...
Sasol het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Desember bekend gemaak. Walt Bruns, die finansiële hoof van Sasol, gesels oor die resultate.
24 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min