Die kabinet sê wéér nee vir hersiene begroting

Loading player...
Old Mutual se hoofekonoom, Johann Els, deel sy insigte oor die hersiene begroting en sê dat daar geen verswakking moet wees in vergelyking met wat die begroting verlede week gewys het nie.
25 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min