Hoe kan ’n welvaartbelasting in Suid-Afrika lyk en werk?

Loading player...
Voorstelle oor welvaartbelasting is tydens die onlangse kabinetsvergadering bespreek. Belastingkonsultant Piet Nel verduidelik hoe welvaartbelasting in Suid-Afrika kan werk.
25 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min