Vrystaat Landbou vra lede of dit van AgriSA moet onttrek

Loading player...
Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels oor Vrystaat Landbou se meningspeiling onder sy lede en die moontlike gevolge indien die organisasie sou onttrek.
25 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min