Vrystaat Landbou verduidelik hoekom dit lede vra oor AgriSA

Loading player...
Francois Wilken, boer en president van Vrystaat Landbou, verduidelik hoekom daar 'n meningspeiling onder hulle lede is.
26 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min