Al hoe meer mense wil motors huur en huur-om-te-koop

Loading player...
TransUnion het onslangs sy jongste voertuigprysindeks bekend gemaak. Henry Botha, hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering by Absa bespreek die statistieke.
27 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Namibië sê nee vir Starlink

Jan Vermeulen, redakteur by MyBroadband, gesels oor Namibië wat nie toestemming gee vir Starlink om in die land te werk nie.
24 Mar 11AM 5 min