LositBeter - Reg teenoor Voorreg

Loading player...
Annelie gesels met 3 skole Prestige College; The Glen High School en Willow Ridge High School oor die sanitêre produkte masjiene wat ons met die hulp van We buy Cars en Guerbet die laaste 2 jaar by hulle skole kon instaleer en die verskil wat dit in hulle meisies se lewens gemaak het. Ons verras hulle ook met goeie nuus!
4 Mar 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min