Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Prof Rouaan Maarman van die Universiteit van die Wes Kaap gesels met Annelie oor die doeltreffendheid of nie van huiswer in die Laerskool. Navorsing in die Wes-Kaap het bevind dat die uitskakeling van huiswerk in die Laerskool, leerdermotivering en -welstand verbeter het en het kommer uitgespreek oor die versterking van…
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels.
Mike Bolhuis gesels met Annelie oor die arrestasie van Thabang Malan wat daarvan beskuldig word dat hy bedrog gepleeg het en mense met skelm slenters gevang het
Annelie gesels met 3 skole Prestige College; The Glen High School en Willow Ridge High School oor die sanitêre produkte masjiene wat ons met die hulp van We buy Cars en Guerbet die laaste 2 jaar by hulle skole kon instaleer en die verskil wat dit in hulle meisies se…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.