Mediesefondse trek minder jongmense

Loading player...
Discovery Health Medical Scheme sukkel volgens berigte om jonger lede te lok. Anellé Oosthuizen van AlexForbes gesels oor hierdie uitdagings en die moontlike gevolge vir die versekeringsmark.
10 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min