KOPSKUIF - Vier Moedertaal: Die Krag van Taal, Kultuur en Erfenis

Loading player...
"Ons taal is ons identiteit – laat ons dit koester en vier!" ✨
Op 21 Februarie vier ons Internasionale Moedertaaldag, ’n dag wat die belangrikheid van moedertale regoor die wêreld beklemtoon. Taal is nie net ’n manier om te kommunikeer nie – dit dra ons erfenis, kultuur en identiteit.
22 Feb 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min