KOPSKUIF - Shemoné Bokharty oor Vroeëkinderontwikkeling & Outisme

Loading player...
Op 15 Maart gesels Shemoné Bokhary, ‘n ma en vroeëkinderontwikkelingspesialis, op Kopskuif. Die bevordering van vroeëkinderontwikkeling is vir Shemoné van kardinale belang. Sy gesels hieroor en vertel ook meer oor die Dagbreek Sentrum vir outisme in Vredenburg. ‘n Wyse man het eendag gesê dat die verskil tussen wat ons doen en wat ons in staat is om te doen, genoeg is om die wêreld se probleme op te los.
15 Mar 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min