Lunch Punch: Gerrie Pretorius oor Leef Jou Reis se 13de seisoen

Loading player...
Gerrie Pretorius gesels oor sy reis-avonture en die 13de seisoen van Leef Jou Reis.
4 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min