Sprinkane verniel gewasse, daar behoort vroeë waarskuwingstelsel te wees

--:--
Sprinkane verniel gewasse, daar behoort vroeë waarskuwingstelsel te wees
Die kabinet het hierdie week kommer uitgespreek oor 'n moontlike sprinkaanplaag-uitbreking wat uit die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap na Namibië kan versprei. Volgens berigte is daar reeds tekens van so 'n uitbreking in die Zambezi-streek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat Hanks Saisai, 'n tegniese adviseur by Agribank wat spesialiseer in gewasse, wat kommentaar lewer oor die impak van sprinkaanplae.
4 Apr 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

MTC se bemarkingsindaba bied gulde geleentheid

Die drie-dag MTC Handelsmerk- en Bemarkingsindaba het in Windhoek begin en bring meer as 300 afgevaardigdes en meer as 30 uitstallers bymekaar. Dit is die eerste geleentheid van sy soort in die land en bevat aanbiedings deur kundiges en paneelbesprekings oor handelsmerke, bemarking, openbare betrekkinge en advertensies. Dit bied ook…
11 Apr 6AM 1 min

Instituut sê arm gemeenskappe moet beskerm word teen BTW-verhoging

Die Instituut vir Rasseaangeleenthede sê opposisiepartye wat die voorgestelde BTW-verhoging teenstaan as beginselbeswaar, moet ook negatiewe sakebeleid konfronteer. Die instituut het die EFF en MK-party gevra om nie net die BTW-verhoging te verwerp nie, maar om ook arm gemeenskappe daadwerklik te beskerm teen wat inderwaarheid belasting is vir swart ekonomiese…
11 Apr 6AM 1 min

Ekonoom sê resessie kom in die VSA

Goldman Sachs het Woensdag sy resessievoorspelling vir die Amerikaanse ekonomie teruggetrek. Dit was na president Donald Trump 'n 90-dae-pouse ingestel het op meeste van die nuwe tariewe wat hy op 2 April aangekondig het. Die beleggingsbank verwag egter steeds dat die Amerikaanse ekonomie vanjaar skerp sal verlangsaam weens voortdurende beleidsonsekerheid…
11 Apr 6AM 1 min

Goud sal verder, vinniger klim

Reaksie word ontvang op die goudprys wat vanoggend vir die eerste keer die deurslaggewende vlak van 3 200 Amerikaanse dollar per fynons verbygesteek het. Ontleders sê daar is 'n voortdurende uittog van Amerikaanse dollar-gebaseerde bates met aandele en effekte se verkoop te midde van tariefbeleid en onsekerheid. Ekonoom Chris Hart…
11 Apr 6AM 1 min

Dwelms: Pluimpie vir polisie, kommer oor hoeveelhede

Dwelm-beslagleggings deur die polisie gaan onverpoosd voort, en dit wissel van 'n paar eenhede tot enorme hoeveelhede. Volgens NamPol se verslag oor beslagleggings in Maart is 3,12 miljoen Namibiese dollar se dagga gekonfiskeer, met kleiner hoeveelhede Mandrax, kokaïenpoeier en crack-kokaïen ook op die lys. 'n Paar dae gelede is 'n…
11 Apr 6AM 1 min