Vir Beter: Juandre Watson van die Heart & Stroke Foundation oor Wêreldgesondheidsdag

Loading player...
Suster Juandre Watson, spanleier van die Heart & Stroke Foundation se gesondheidsbevordering en gesondheidsrisiko-evalueringsprogram, praat oor Wêreldgesondheidsdag.
7 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min