#GROOTtrauma - 8 April

Loading player...
#GROOTtrauma - Hierdie Week gesels Venita en dr. Jaco van Niekerk:
🔹 Mediese vasvra: Wat is die funksie van rooibloedselle?
🔹 MIV-genesingsnuus: Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het baanbrekende resultate uit ‘n nuwe MIV-genesingsproef aangekondig. Ons bespreek wat dit beteken vir die toekoms van behandeling – en hoe Amerikaanse fondsbesnoeiings hierdie navorsing raak.
🔹 Mediese eerste in die VK: Die eerste baba is gebore aan 'n vrou met ‘n oorgeplante baarmoeder. Ons kyk na hoe dit werk, wie daarvoor kwalifiseer – en of dit dalk ook plaaslik moontlik is.
🔹 Wêreld Parkinsons-dag: Ons fokus op Parkinsons – wat dit is, hoe dit ontwikkel, en watter behandelings tans beskikbaar is.
🔹 Onderhoud: Marna Bolt gesels oor haar reis as versorger vir haar man met Parkinsons én die krag van Dance for Parkinsons.
🔹 Dr. Jaco se wenk van die week – hou jou gesondheid op dreef met ‘n eenvoudige, maar kragtige tip!
8 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min