#GROOTtrauma - 23 April

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
Mediese vasvra: Hoeveel keer klop ’n mens se hart in jou leeftyd?
GROOT Oepsie in die Noord-Kaap: Die provinsiale gesondheidsdepartement het versuim om hul lisensie vir medikasie te hernu – wat beteken dit vir pasiënte wat afhanklik is van lewensbelangrike medisyne?
Baanbreker-navorsing in beroerte-herstel: UCLA-wetenskaplikes het ‘n nuwe middel, DDL-920, getoets wat breinverbindings ná ‘n beroerte by muise herstel
het. Ons kyk na wat dit moontlik vir mense kan beteken.
Wêreld Malaria Dag (25 April): Ons fokus op die impak van malaria in Afrika, die jongste statistieke, en die wêreldwye poging om die siekte uit te roei. Dr. Jaco bespreek mediese benaderings, terwyl Venita insig gee in die psigologiese impak op families.
Dr. Jaco se wenk van die week.
23 Apr 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min