Lunch Punch Biddag: GROOTfm 90.5 kollegas maak hart oop oor antwoord op gebed of selfs nie

Loading player...
GROOTfm 90.5 kollegas maak hart oop oor antwoord op gebed of selfs nie...

Charonike Nel se ma is onlangs aan kanker oorlede.
Elrica Smith leef met ’n unieke veltoestand.
Anneke Hudd moes haar kind aan die dood afstaan.
Anel Kruger deel meer oor haar kankerreis.
Elsamé Nel het haar broer as kind verloor, en haar gesin het onder die trauma geswig.
24 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min