#DieGrootTrek - Tamlyn Wessels

Loading player...
Die inspirerende Tamlyn het kom inloer met n splinternuwe enkelsnit en vir die eerste keer op die GrootTrek vanmiddag. Sy doen ook vir ons van haar gunsteling liedjies akoesties in die ateljee.
10 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min