Werkloosheid is buite beheer

Loading player...
Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient-groep, gesels oor die werkloosheidskoers en sê die grootste werksverliese was in die konstruksie- en handelsbedrywe.
13 May 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
16 Oct 11AM 14 min