#DieGrootTrek - Tony Leon

Loading player...
Tony Leon gesels oor sy nuwe boek, Being There. Hulle praat oor alles van Trump en Ramaphosa tot die moontlike RNE destyds en die gesprekke rondom ons huidige RNE, asook so 'n bietjie Zuma.
20 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min