Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar

Loading player...
Ons bring hulde aan die lewe en nalatenskap van Dr Johan Pienaar . Dr Pienaar, 'n geliefde kollega en vriend van Radiokansel, het diep spore getrap as prediker, mentor, en geestelike leier. Sy jarelange betrokkenheid by Radiokansel het hom geliefd gemaak onder ons luisteraars as 'n uitnemende verkondiger van God se Woord.

Ons deel herinneringe aan sy passie vir die liefde van God, die genade van Jesus Christus, en die krag van die Heilige Gees. Luister saam na stories van sy bediening, sy leierskap, en die waardes wat hy nagelaat het.
22 May 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Godsightings

Our Godsightings for the week is when we recognise the hand of Emmanuel in our lives, His love and faithfulness in His provision, protection, His healing, His revelation etc etc... anywhere you encountered and appreciated Jesus in your life this week.
5 Dec 12AM 9 min

Ansie Steele Smith - live your convictions

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today his theme is “Living by the courage of your convictions” from James 4:10.
5 Dec 12AM 4 min

Moreleta Musiek se berge kommunikasie

Janine van Niekerk gesels met Simoné Roets en Lise Braukmann van Moreleta Kerk oor hulle nuwe lied "Berge", maar ook oor wat Christene in ag moet neem om effektief met die wêreld en ook ander Christene te kommunikeer.
3 Dec 12AM 18 min

Lynette Beer oor Afleidings

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Afleidings” en die verskil wat dit in situasies en verhoudings kan maak.
4 Dec 12AM 4 min

ANDANTE plus 50 wenner Lientjie Sothman & Reyno Wepener

Die eerste nasionale Afrikaanse musiekkompetisie vir 50-plussers, genaamd Andante, was 'n groot sukses. Die wenner is tydens ’n spoggeleentheid by Buffelspoort se Plus 50-Kuierweek aangekondig. Wynand gesels met wenner Lientjie Sothman en ATKV staatmaker Reyno Wepener
2 Dec 1AM 21 min