#DieGrootTrek - GeeWeek (Generaal Nicolaas Smit)

Loading player...
Generaal Nicolaas Smit is 'n steunpilaar van die gemeenskap, waar Kairos betrokke is. Skoolhoof Julie Maritz en Adjunkhoof Collette Naude vertel stories van oorwinning en deel die hart van die skool.
26 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min