#DieGrootTrek - GeeWeek (Maritza Sealie)

Loading player...
Maritza Sealie het haar ongelooflike getuienis kom deel, oorhoe Kairos haar gedra het deur die swaarste tye in haar lewe - en nou is sy ook deel van Kairos waar sy ander kan help...
30 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min