#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Paneelklopper

Loading player...
Eugene van Deventer van Target Autobody het kom kuier op die GROOTTrek om te gesels vir 'n Dag in die Lewe van 'n Paneelklopper. 
9 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min