#DieGrootTrek - Dr Jackie Kleynhans

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Epidemioloog, Dr Jackie Kleynhans van die Nasionale Instituut vir oordraagbare siektes, oor die nuutste Covid en griep variante en of ons bekommerd moet wees of nie.
17 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min