Selfs uitstekende maatskappye kan te duur wees

Loading player...
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray, gesels oor die risiko om ’n premie vir optimisme te betaal.
18 Jun 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min