MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 117

Loading player...
In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs gesels Harm Engelbrecht verder oor Bybelse leierskapsbeginsels vanuit Lukas 14 en 16. Wat beteken dit om die “sout van die aarde” te wees in jou huis, werk en gemeenskap? Hoe leef ons só dat ander dors raak vir die Lewende Water? Kom luister na praktiese wysheid oor geestelike invloed en getroue bestuur volgens die Woord.
21 Jun 2025 Afrikaans South Africa Business · Christianity

Other recent episodes

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Leierskap en Liefde – 11 April

Ontdek kragtige leierskapslesse uit 1 Korintiërs met ’n fokus op geestelike gawes, liefde as fondament en die belang van orde en beplanning. Hierdie insiggewende boodskap beklemtoon hoe ware leierskap deur diensbaarheid, duidelike kommunikasie en Christus-gesentreerde optrede gekenmerk word. Leer hoe om jou gawes te identifiseer, mense op te bou en…
11 Apr 21 min