Markte hoor nie (tans) die bomme in die Midde-Ooste nie

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, gesels oor hoe die spanning in die Midde-Ooste beleggingsbesluite en die wêreldekonomie beïnvloed.
24 Jun 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 11AM 15 min