#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem - Huweliks Probleme in SA (Deel 2)

Loading player...
Liezel van der Merwe van Intiem het gesels in die maandelikse insetsel met Nina en Doepie op die GrootTrek. Hulle het gekyk na die oplossings en praktiese raad vir die top 5 huweliks probleme in Suid Afrika
26 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min