#GROOTtrauma | 9 Julie

Loading player...
Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor:
>Mediese vasvrae:
Waar OF Onwaar: Die spoed van 'n nies kan om-en-by 160 km/h bereik.
>Eerste malariamedisyne spesifiek vir babas en kinders
> Al hoe meer mense word gevra om die GROOT skuif te maak in hulle dieët na ’n meer volhoubare en koste-effektiewe “alternatief” – Insekte… MAAR is die wêreld gereed vir só ’n skuif?... Venita kyk of sy vir Dr. Jaco kan oortuig om ’n happie kriek te vat.
>Die GROOT Vrees 4 deelnemers sit vir lang tye stil in die kar en wat die invloed daarvan is op jou lyf asook
>Dr. Jaco se mediese-wenk van die week.
9 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 11 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Wat beteken die term: Kroniese siekte? >Gratis HPV-entstof gee miljoene Suid-Afrikaanse meisies ’n kans op ’n kankervrye toekoms >Wat is die nuwe tendens “Dark Showering”? >Osteoartritis raak al hoe meer jong volwassenes en kan…
11 Feb 41 min

#GROOTtrauma | 4 Februarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter neurologiese toestand word veroorsaak deur abnormale elektriese aktiwiteit in die brein en lei tot herhaalde aanvalle? >Hospitaal tydelik sonder suurstof toe verpleegster tenk met voertuig raakry >Breinvliesontsteking eis seuntjie (6) in Pretoria >Wat…
4 Feb 39 min

#GROOTtrauma | 28 Januarie

>Mediese Vasvra Vraag - Watter mediese spesialiteit fokus op kinders se gesondheid? >World Health Esteem Month. >Is jou ontbyt gevaarlik? Waarom die WGO verwerkte vleis met kanker verbind >JP Moller gesles oor - Verslawing as ’n diagnoseerbare gesondheidstoestand >Dr Jaco se wenk vir die week.
28 Jan 34 min

#GROOTtrauma | 21 Januarie

Hierdie week op #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor: >Mediese Vasvra Vraag - Watter allergie is die mees algemeenste wêreldwyd? >Begin van die jaar ‘detoxes’ is die nuwe tendens. >'Dry January': Studie bevestig dat 1 maand sonder alkohol maak 'n werklike verskil aan gesondheid. >Wat is “HPV”?…
21 Jan 45 min