Drywende kernkrag – Rusland bied nuwe oplossing vir SA se energiekrisis aan

Loading player...
Jaco Kriek, besturende direkteur van Search Partners International, verduidelik hoe haalbaar Rosatom se voorstel vir drywende kernkragstasies vir Suid-Afrika en die res van Afrika is.
14 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 11AM 15 min