Sapoa sleep die Stad Kaapstad hof toe oor onwettige munisipale tariewe

Loading player...
Sapoa het ’n dringende aansoek by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om drie tariewe wat deur die Stad Kaapstad ingestel is, te laat hersien en tersyde te stel. Burgemeester Geordin Hill-Lewis sê hy steun nie die aansoek nie.
17 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min