Telekommunikasie-spelers spring stil-stil

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor goeie nuus uit China, die plaaslike telekommunikasiemaatskappye se goeie lopie, en Sasol se handelsverslag.
22 Jul 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min