Wêreldwys | Ekonomiese herskikking binne globale spanning | Ep. 56

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na hoe die wêreldpolitiek en -ekonomie toenemend besig is om teen die grein van globalisme en die voorheen gevestigde orde te draai – en wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Chapters
  • 00:00 ʼn Paar aktuele sake
  • 01:10 Die Amerikaanse wetgewende proses
  • 05:00 Wetgewing oor Suid-Afrika
  • 14:43 Politieke onvergenoegdheid in Japan
  • 25:44 Globale ekonomiese vooruitsigte
24 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes