Maxwell se prokureur praat oor vergadering

Loading player...
Amerika se adjunk-prokureur-generaal, Todd Blanche, het in Tallahassee, Florida, met wyle Jeffrey Epstein se medepligtige, Ghislaine Maxwell, vergader waar sy ʼn vonnis van 20 jaar uitdien vir sekshandel. Die vergadering volg ná openbare kritiek oor president Donald Trump se administrasie se vermeende gebrek aan deursigtigheid in verband met dokumente oor die Epstein-saak. Maxwell se prokureur, David Oscar Markus, sê hy is dankbaar Blanche het sy kliënt kom vrae vra:
25 Jul 2025 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Uitroei van korrupsie prioriteit, sê Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa het herhaal dat die uitroei van korrupsie die regering se eerste prioriteit is. Die Spesiale Ondersoekeenheid en die Batebeslagleggingseenheid het verlede jaar miljarde se gesteelde geld teruggevind, insluitend in die Tembisa-hospitaalskandaal, waar drie gekoördineerde sindikate verantwoordelik was vir die plundering van meer as twee-miljard-rand. Ramaphosa sê gespesialiseerde…
1 Jan 11PM 1 min

'Bly weg van riviere,' maan weerkenner

Voortgesette swaar neerslae in groot dele van Namibië het heelwat riviere sterk laat vloei en ‘n vloedwaarskuwing in sekere gebiede is opnuut uitgereik. Meteoroloog Vilho Ndeunyema het die publiek gemaan om weg te bly van rivieroewers, aangesien die grond onstabiel is.
1 Jan 5AM 1 min

NNN takel GBV, selfdood in Nuwejaarsboodskap

Eenheid, deernis en bedagsaamheid moet 2026 kenmerk, sê president Netumbo Nandi-Ndaitwah. In ‘n sterk bewoorde Nuwejaarsboodskap waarin sy Namibiërs voorspoed en geluk toewens, het Nandi-Ndaitwah ‘n beroep op burgers gedoen om maatskaplike kwessies soos geslagsgebaseerde geweld, toenemende selfdood, die versorging van bejaardes en die beskerming van weerloses vanjaar met oorgawe…
1 Jan 12AM 1 min

Nuwejaarswense van King Tee Dee

Musikante oral in die land skud hul vere reg om seker te maak Namibiërs neem vanaand op ‘n feestelike manier afskeid van 2025. Kosmos 94.1 Nuus het met King Tee Dee, ook bekend as The Dogg, gesels en ‘n spesiale boodskap van hom gekry:
31 Dec 2025 5AM 1 min

Wêreld moet gesindheid verander, sê VN-hoof

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die wêreld staan by ʼn kruispad en waarsku dat konflik, klimaatsverandering en sistemiese skending van internasionale wette wêreldwyd vertroue in leiers ondermyn. In sy Nuwejaarsboodskap benadruk hy die omvang van lyding in die wêreld. Hy sê meer as ʼn kwart van die…
31 Dec 2025 3AM 1 min