Johannesburg stort ineen, G20-beraad kom in November

Loading player...
Die DA het alarm gemaak oor die voortgesette ineenstorting van die Stad Johannesburg en waarsku daar is min verbeterings aangebring voor die G20-beraad in November. Die party sê inwoners worstel steeds met droë krane, gevaarlike strate en mislukte infrastruktuur, sonder sigbare bewyse van die sogenaamde “bomb squad” en die presidensiële werkgroep. Die DA-lid, Solly Msimanga, sê die stad kan nie vertragings of geheimsinnige besteding bekostig terwyl basiese dienste steeds nie gelewer word nie:
31 Jul 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

'Bly weg van riviere,' maan weerkenner

Voortgesette swaar neerslae in groot dele van Namibië het heelwat riviere sterk laat vloei en ‘n vloedwaarskuwing in sekere gebiede is opnuut uitgereik. Meteoroloog Vilho Ndeunyema het die publiek gemaan om weg te bly van rivieroewers, aangesien die grond onstabiel is.
1 Jan 5AM 1 min

NNN takel GBV, selfdood in Nuwejaarsboodskap

Eenheid, deernis en bedagsaamheid moet 2026 kenmerk, sê president Netumbo Nandi-Ndaitwah. In ‘n sterk bewoorde Nuwejaarsboodskap waarin sy Namibiërs voorspoed en geluk toewens, het Nandi-Ndaitwah ‘n beroep op burgers gedoen om maatskaplike kwessies soos geslagsgebaseerde geweld, toenemende selfdood, die versorging van bejaardes en die beskerming van weerloses vanjaar met oorgawe…
1 Jan 12AM 1 min

Nuwejaarswense van King Tee Dee

Musikante oral in die land skud hul vere reg om seker te maak Namibiërs neem vanaand op ‘n feestelike manier afskeid van 2025. Kosmos 94.1 Nuus het met King Tee Dee, ook bekend as The Dogg, gesels en ‘n spesiale boodskap van hom gekry:
31 Dec 2025 5AM 1 min

Wêreld moet gesindheid verander, sê VN-hoof

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die wêreld staan by ʼn kruispad en waarsku dat konflik, klimaatsverandering en sistemiese skending van internasionale wette wêreldwyd vertroue in leiers ondermyn. In sy Nuwejaarsboodskap benadruk hy die omvang van lyding in die wêreld. Hy sê meer as ʼn kwart van die…
31 Dec 2025 3AM 1 min

Geniet Oujaar, maar pasop vir vuurwerke!

Soos miljoene mense wêreldwyd, roep Namibiërs vanaand 2025 vaarwel. Oujaarpret is ‘n gegewe, maar verantwoordelikheid en bedagsaamheid moet wagwoorde wees, veral wanneer dit by vuurwerke kom. Die woordvoerder van die Windhoekse munisipaliteit, Harold Akwenya, gee riglyne:
31 Dec 2025 1AM 1 min