Rand duik en die markte bloei

Loading player...
Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, verduidelik wat die rand laer dryf vandag, hoee hy die wêreldmarkte lees, een die FlySafair-staking wat tot 'n eiende kom.
1 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min