Die JSE BPK wys sy staal ondanks denoterings

Loading player...
Die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) is een van die grootste aandelebeurse ter wêreld en is self ’n genoteerde maatskappy op sy eie beurs. Hulle het vandag hul tussentydse resultate bekend gemaak. Die uitvoerende hoof, Dr Leila Fourie, bespreek die resultate.
5 Aug 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min