Die JSE beur weér deur 100 000

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE se indeks van alle aandele wat weer tot meer as 100 000 punte gestyg het, die Reserwebank se inflasieteiken, en Sibanye-Stillwater se voorstel wat aan die VSA toegang bied tot Afrika se kritieke minerale.
6 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min