#DieGrootTrek - Valskermbateljon Verhale

Loading player...
Samestellers van die boek, Valskerm Bateljon, Mike Bolhuis en Lieb Liebenberg het kom kuier by Doepie en Nina om te gesels oor 'n paar van die staaltjies en wat dit vir die manne beteken.
4 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min