Van der Rheede onthul: Stigtings kan aan nasionale dialoog onttrek

Loading player...
Die presidensie het die nasionale dialoog in so ’n mate gekaap dat organisasies soos die FW de Klerk-stigting en die Thabo Mbeki-stigting dit oorweeg om heeltemal te onttrek. Só onthul dr. Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die De Klerk-stigting, in ’n gesprek met Tim du Plessis, Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange. En met dáái begroting gaan iemand weer hulself verryk, waarsku hy.
7 Aug 2025 Afrikaans South Africa Politics · News Commentary