Net ’n derde van vroue in SA is getroud

Loading player...
Navorsing toon dat vroue wat nie getroud is nie, in ’n swakker finansiële posisie is. In die gees van Vrouemaand deel Jeanette Marais, uitvoerende hoof van Momentum, haar insigte oor hierdie tendens.
8 Aug 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min