Wêreldwys | Erkenning van Palestynse staat is nie nou die oplossing nie | Ep. 59

Loading player...
Is die erkenning van ʼn Palestynse staat die oplossing vir die huidige krisis? Speel dit nie juis in die hande van groepe soos Hamas wat met geweld internasionale simpatie vir die Palestyne probeer aanwakker nie? Wat is die historiese konteks van die bevolkingsontwikkeling en beheer van die Gasastrook, en hoe het ons by ʼn punt gekom waar die drome van ʼn tweestaatoplossing tussen Israel en die Palestyne oor die korttermyn nie meer werkbaar lyk nie?
Chapters
  • 00:00 Kant kies
  • 03:03 Bloedigste oorlog ter wêreld
  • 09:50 Gruwelike dubbele standaarde
  • 12:51 Geskiedenis van Gaza en Hamas
  • 25:01 Simpatie vir die Palestynse saak
  • 30:10 Die beste pad vorentoe
14 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes