#DieGrootTrek - Schink Stories

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Martin Schwella oor Schink Stories. 'N Oulike reeks lae stimulus audioboeke vir kinders tussen die ouderdomme van 2 en 10. Stories wat motiveer en kinders se karakter bou een storie op n slag.
18 Aug 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min