Spreeklewe - Plaas jou vetroue in God en nie in mense nie

Loading player...
Psalm 118:8 Om by die Here te skuil,is beter as om op mense te vertrou.
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Joh 16:33
Jesus is ook verloen en teleurgestel nie net deur Judas nie maar deur Petrus 3 keer. Hy verstaan daai seer, daai teleurstelling die breek van vertroue en lojaliteit. Hy weet hoe jy voel maar onthou ons stel God ook gereeld teleur met ons sondige natuur en tog vergewe Hy ons elke keer, tog draai hy nie sy rug op jou nie.
Nou ja, hoe ontsnap jy uit die maalkolk? Hoe vind jy genesing vir jou siel? Hoe plaas jy dinge weer in perspektief?
wanneer ons dit alles aan God oorgee; wanneer ons ons harte voor Hom uitstort, bedaar ons emosies en ons perspektief word herstel, omdat God vir ons omgee.
20 Aug 2025 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min

Kerkstraat band

Die band Kerkstraat kuier op Mirrag by Annelie om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "MK dae"
24 Mar 25 min

Lifesaving SA oor waterveiligheid

Winston A Meyer die President van Lifesaving SA gesels met Annelie so voor wêreld water dag oor Lifesaving SA se werk rondom water veiligheid
20 Mar 9 min