Gesondheidsake: 🌸✨ ME-Time vir Vroue ✨🌸 - 27 Agustus 2025

Loading player...
In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas – en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. 💜
👉 Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. 🌿
#Vrouemaand #MeTime #Selfsorg #SFMStreekRadio #HartenbosApteek
27 Aug 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min