
CoW se Tuinmaak in Erwe van stapel gestuur
Loading player...
Die Windhoekse munisipaliteit het sy Tuinmaakprojek in Erwe van stapel gestuur om voedselsekuriteit en volhoubare landbou in die stad te bevorder. Inwoners ontvang onder meer opleiding in die gebruik van organiese kunsmis en doeltreffende waterverbruik. Die projek teikein inwoners in informele nedersettings, lae- tot middel-inkomste-woonbuurte, asook skole en organisasies in gemeenskappe. Windhoek se burgemeester Ndeshihafela Larandja brei uit:

