
Herrie oor vroue-vanne duur voort in SA
Loading player...
Die Men's Council of South Africa doen 'n beroep op alle burgerlike organisasies, tradisionele leiers en Suid-Afrikaners om die Konstitusionele Hof se uitspraak oor mans wat vroue se vanne gebruik, te betwis. Die stigter en president van die raad, Fikile Dyantyi, sê die raad vrees dat hierdie uitspraak kan lei tot die erosie van kulturele erfenis en tradisionele waardes:

