
Plaaslike mark kom in rat vir elektriese voertuie
Loading player...
Verkope van elektriese voertuie neem wêreldwyd toe en Namibië is geen uitsondering nie. Jens Denk van Electric Vehicles Namibia het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel plaaslike infrastruktuur steeds agterbly, momentum opbou. Met pryse vir nuwe en gebruikte elektriese voertuie wat daal, en 'n nasionale laainetwerk wat na verwagting teen middel volgende jaar uitgerol sal word, maak Namibië se elektriese voertuigmark gereed vir 'n beduidende verskuiwing. Hy verduidelik.

